Elanlar

Yan 13th Wordpress Sekuriteits Risiko

Goeiedag!   Alles van die beste vir die jaar wat voorlê.   Dit het onder my aandag gekom dat daar 'n groot sekuriteits risiko is met Wordpress se  Kernlêers. Ek beveel aan dat almal asseblief so gou as moontlik óf Kwikstert kontak óf self opdateer na Wordpress weergawe 5.8.3.Vir diegene wat op die Vlerke-Pakket is, is dit klaar ... Davamını oxu »

İyn 19th