Kry die regte nessie vir u
Wat kry jy
Kry 2 maande verniet as u jaarliks koop
1. Rugsteun* (maandeliks)
2. 5GB stoorruimte (R10 per addisionele GB)
3. 100 e-posrekeninge (beperk tot stoorruimte)
4. 5 SQL-databasisse
5. 2 FTP-name
Opsioneel(Ingesluit in die prys)**
1. Hersien hoe jou blad vaar (vir Wordpress-webtuistes)
2. "Cloudflare" (Opgeskerpte sekuriteit en verhoogde internasionale laaispoed)
3. Maandelikse verslag
Videos oor hoe om jou e-posse op te stel (binnekort nog meer soortgelyke videos)
* Vir "offsite backups" moet dit 'n Wordpress-webtuistes wees
** Kontak die ondersteuning span as u belangstel
*** Ondersteuning span sal wordpress aanmeldingsbesonderhede nodig hê
Wat kry jy
Kry 2 maande verniet as u jaarliks koop
1. Rugsteun* (Daagliks)***
2. 20GB stoorruimte (R10 per addisienele GB)
3. 250 e-posrekeninge (beperk tot stoorruimte)
4. 20 SQL-databasisse
5. 10 FTP-name
Opsioneel(Ingesluit in die prys)**
1. Hersien hoe jou blad vaar (vir Wordpress-webtuistes)
2. "Cloudflare" (Opgeskerpte sekuriteit en verhoogde internasionale laaispoed)
3. Wordpress en uitbreidings Opdateering
4. Maandelikse verslag
5. "Uptime monitor"
Videos oor hoe om jou e-posse op te stel (binnekort nog meer soortgelyke videos)
Die Vlerke-pakket word geag die beste instandhoudingsopsie te wees. Ons sal na u webtuiste kyk en seker maak dat alles glad verloop.****
* Vir "offsite backups" moet dit 'n Wordpress-webtuistes wees
** Kontak die ondersteuning span as u belangstel
*** Ondersteuning span sal wordpress aanmeldings besonderhede nodig hê
**** Weerhou die reg om te faktureer vir sekere probleme.
Wat die Plus pakket anders maak as die nie-plus pakket is dat jy ook 1 ure Web ontwerp elke maand kry.
Wat Vlerke saam bring